Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyleLocal newsNews

Bekende ‘rock’-groep maak ‘n terugkeer

Die geliefde Afrikaanse rock-groep het opgetree by Firkin in Centurion.

Die groep, Fokofpolisiekar, het Vrydagaand vir die eerste keer in maande weer saam by Firkin in Centurion opgetree.

Hulle het die plek behoorlik aan die brand gespeel en hul aanhangers het aan hul lippe gehang.

Francois van Coke, die hoofsanger het gesê dat dit lekker was vir die groep om weer saam te speel. Die aand was propvol prêt en almal was dit eens dat die groep maar weer daar kan kom speel.

Vir meer nuus, ‘like’ Rekord on Facebook of volg ons op Twitter.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button