Community galleriesEntertainmentGalleriesLifestyleLocal newsNews

Voetspore sê dankie aan hul borge

Voetspore is reg om hul volgende avontuur aan te pak.

“Ek is opgewonde oor die nuwe avontuur wat ons gaan aanpak. Ek raak altyd soos ‘n kind ‘n paar dae voor Kersfees wanneer ons ‘n nuwe avontuur begin, “ het Johan Badenhorst, die aanbieder van die TV-program Voetspore tydens ‘n geleentheid Saterdag gesê.

Hierdie keer onderneem hulle ‘n tog deur die Skeurvallei.

Hul reis begin volgende Dinsdag in Barra, Mosambiek en hulle hoop om in Desember by hul bestemming in Etiopië aan te kom.

Voetspore het ‘n gesellige aandjie gehou om dankie te sê aan al hul borge.

Vir meer nuus, ‘like’ Rekord op Facebook of volg ons op Twitter.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button