CrimeLocal newsNews

Man van Centurion staan tereg op ‘n klag van roof

‘n Man van Centurion word tans in die Mbombela polisiestasie aangehou hangende die beslissing in sy borgaansoek.

MBOMBELA – ‘n Man van Centurion word tans in die Mbombela polisiestasie aangehou hangende die beslissing in sy borgaansoek.

Hy staan tereg op ‘n klag van roof nadat ‘n facebook-veldtog, geloods deur Bossie’s Community Justice, tot sy arres gelei het.

Die man wat, onder die wanvoorstelling dat hy vir mense saamrygeleenthede aanbied, ‘n aantal mense beroof het, se borgaansoek is vanoggend in die Mbombela Distrikshof uitgestel hangende die bevestiging van sy woonadres.

Klik hier om volledige berig te lees.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Corné van Zyl

Corné van Zyl is a seasoned journalist and currently a senior reporter at Rekord, with a wealth of experience across various media platforms. She began her career after studying journalism at the Tshwane University of Technology (TUT) and first honed her skills at Media24. Corné’s career took her to Beeld, Sondag newspaper, and the South African Press Association (SAPA), where she built a strong foundation in news reporting. In her free time, Corné enjoys spending time with her family outdoors, embracing life and creating lasting memories with her loved ones.
Back to top button