“Kinders neem my na aan die hart en enigiets wat ek kan doen, nie net vir Jakaranda se kinders nie, maar vir alle kinders, maak my gelukkig,” het Rinel gesê.
Die groep, 1925-band, was ook by die geleentheid. Hulle is sedert die kinderhuis se liggiefees verlede jaar aktief betrokke by die Jakaranda-kinderhuis.
Die groep bestaan uit broers Réno, Jeff en David-Lee Gericke.
“Hierdie is Suid Afrika se nuwe generasie, ons moet help om hulle op te bou. Ons doen dit met musiek,” het David-Lee gesê.
Volgens Christo Louw, woordvoerder van die Jakaranda-kinderhuis, hou die huis elke paar maande soortgelyke funksies, om ‘n vriendelike omgewing vir hul kinders te skep.
Vir meer gemeenskapsnuus, besoek Rekord se Facebook-blad en volg ons op Twitter.
Van die videomateriaal wat teen konstabel Els gebruik is.
All the winners who ended in the top three of their flighting at the recent Gauteng regional elimination tournament of the country’s premier amateur golfing tournament, the World Golfers Championship, last week at Zwartkop Country Club in Centurion. In the front row, from left are: Chomba Kapanbwe (1st, 11-15 flighting), Phillip Ephron (3rd, 16-20 flighting), Leon van der Walt (1st, 21-25 flighting), Brian Blignaut (3rd, 11-15 flighting). In the back row, from left, are: Ferdi Wesso (2nd, 0-5 flighting), Jurgen Chetty (1st ,16-20 flighting), Richard Blignaut (1st, 6-10 flighting), Kevin Paul (2nd, 21-25 flighting), Jurie Jerling (2nd, 11-15 flighting), Bonolo Modise (2nd, 6-10 flighting), Gideon Brits (3rd, 21-25 flighting), Daniel Joubert (1st, 0-5 flighting), Stephen Marais (3rd, 0-5 flighting). Jan Oosthuizen (3rd, 6-10 flighting) and Ganas Naicker (2nd, 16-20 flighting) were absent when the photo was taken.
Die Blou Bulle se losskakel, Tinus de Beer, het homself behoorlik voor ’n nasionale gehoor aangekondig op die pas afgelope Cravenweek vir o.18 spelers. De beer het 47 punte in drie wedstryde, waaronder twee drieë, agter sy naam geskryf en hy het ’n baie goeie kans om as die nuwe SA Skole losskakel aangewys te word.
Foto: GB Jordaan
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!