NewsSchools

Wonnie skaak doen dit weer

Vyf van Laerskool Wonderboom se skaakspanne het onlangs aan die Top-skole-toernooi by die Tshwane Events Centre in Soutterstraat deelgeneem. Die Wonnies het teen 15 ander distrikte gekompeteer en puik presteer: o.9-seuns – 2e plek silwermedaljes ontvang. o.11-seuns – 7e uit 14 skole. o.13-seuns – 9e uit 27 skole. o.13-dogters – wenners, Goue medaljes en trofee. …

Vyf van Laerskool Wonderboom se skaakspanne het onlangs aan die Top-skole-toernooi by die Tshwane Events Centre in Soutterstraat deelgeneem. Die Wonnies het teen 15 ander distrikte gekompeteer en puik presteer:

o.9-seuns – 2e plek silwermedaljes ontvang.

o.11-seuns – 7e uit 14 skole.

o.13-seuns – 9e uit 27 skole.

o.13-dogters – wenners, Goue medaljes en trofee. Dié span gaan die skool in die nasionale kampioenskap verteenwoordig en Sané Schoeman, Simone v.d Pypekamp, Anja Viljoen en Lené Steyn het elk met ‘n bordprys weggestap.

Tian van Zyl het ook ‘n bordprys vir die beste speler op sy bord ontvang.

Sané Schoeman is maar 8-jaar oud en speel saam met die o.13-dogterspan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button