Ruan Wepener het sy nuwe CD en DVD, Donderdag lewendig by die Die Blou Hond opgeneem.
Die CD en DVD-opname het vir ’n unieke aand met interaktiewe kameras en opnametoestelle gesorg waar gaste aktief aan die prêt kon deelneem.
“Met die nuwe album wil ek mense laat voel hulle is deel van die optrede,” het Wepener gesê.
Die DVD bevat 20 en die CD 14 liedjies. Hy het gesê sy musiek is lekker luistermusiek.
Wepener het in Louis Trichardt grootgeword met die droom om te sing. Na skool het hy na Pretoria verhuis om sy droom te bewaarheid.
“Dit is my tweede album. Ek het na die baie verskillende tipes musiek geluister en besef dat luistermusiek die ding vir my is,” het Wepener gesê.
Ruan Wepener en sy orkes.
Danté Pieterse en Colleen Danica.
Marsha Scheepers, Charmaine Haggard, Mari Arnolt, Jeanette de Million en Daan Scheepers.
Shandeli Joubert, Hilde Heydenrych, Anja en Leanda du Preez Topham, gaste vir die aand.
Anze en Johan Liebenberg.
Gerda Mouton en Sarie Els het die aand geniet.
Ronell Reynecke en Petra Botha.
August and Thok Mahlangu het na Ruan Wepener se nuwe album kom luister.
Emsie en Alit Fourie.
Judy Venter en Maggie Mtileni.
Lede van Studio 386. Agter van links is Martin Nel, Rikus Cronje, Jaco Botha, Dano en Soria Wepener en Jan Muller. Voor van links is Philip Moolman, Ruan Wepener en Deon van Wyk.
Armonn Reynecke, Ruan Wepener, Freddy van Staden en Jandré Reynecke, lede van die orkes.
Andrew en Anette Burden, eienaars van Casa Toscana en Die Blou Hond.
Vir gratis nuusflitse en gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe: