CrimeNews

Hond aan die brand gesteek

'n Hond is in 'n plastieksak gesit en aan die brand gesteek.

‘n Video wat wys hoe ‘n hond geslaan en in ‘n plastieksak aan die brand gesteek word, het die Tuinroete Dierebeskermingsvereniging (DBV) vandeesweek as een van die wreedste voorvalle ng beskryf.

Die video wys hoe ‘n man die hond met ‘n tou om haar nek tot by ‘n afgeleë area sleep. Die hond word dan in ‘n swart plastieksak gesit wat aan die brand gesteek word, terwyl laggende kinders skreeu, ‘maak dood die hond, gooi paraffien op’.

Kliek hier om die volledige storie op ons susterkoerant George Herald se webtuiste te lees.

Vir meer nuus, besoek ons op Facebook of volg ons op Twitter.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button