Innibos 2015!
Innibos 2015 is hier! Lees meer hier om uit te vind wat alles beplan word.

Innibos 2015 is amper hier! Hierdie jaar se tema is “Innibos – die fees met hart” en sal van 1 – 4 Julie 2015 plaasvind.
Hou vas jou hart en geniet van die beste plaaslike musiek, kuns en kos van in en om Suid Afrika.
Gaan jy die jaar se Innibos bywoon? Laatweet ons deur ‘n epos te stuur aan editorial@rekord.co.za.
Om meer uit te vind oor hierdie jaar se Innibos feesviering, verblyf, musiek of ander, besoek die webwerf hier.
Lees meer hier:
NASIONALE NUUS: Regering vra dat Innibos geboikot word
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
