Narisha Pienaar (33) is Vrydagaand in haar huis aangeval terwyl haar tweejarige seuntjie geslaap het in sy kamer.
Sy het haar hart ui baklei en een van die aanvallers met ‘n kandelaar van sowat 1.5kg bygekom.
Om meer te lees oor hierdie storie, besoek gerus ons suster publikasie, Middelburg Observer.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
