
‘n Port Elizabeth vrou het in die vroeë oggend ure van Dinsdag 12 Mei 2015, ‘n paar diewe betrap en met haar vuurwapen op hulle losgebrand.
Die 39-jarige vrou het blykbaar wakker geword van geluide en twee inbrekers in die gang sien staan. Dis toe dat sy ‘n paar skote skiet en die diewe het padgegee.
‘n Saak van huisroof word ondersoek, geen verdagtes is al in hegtenis geneem.
Kyk na die video:
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
