NASIONALE NUUS: Die dag is bros by Innibos
Wessel Pretorius vertel van die opwindende nuwe teaterstuk, Die Dag is Bros, wat vanjaar by Innibos te sien is.

Die Dag is Bros is ‘n opwindende nuwe teaterstuk wat vanjaar by Innibos te sien is.
Die verhaal handel oor ’n ma, wat ook ’n lektor in letterkunde is, en haar band met haar seun. Hulle verhouding is ook nie rotsvas nie en om ekstra dimensie aan die verhaal te gee, is daar ’n voormalige dwelmverslaafde wat op die toneel verskyn.
Wessel Pretorius, ‘n gebore en getoë Laeveldse akteur en dramaturg kan nie sy opgewondenheid wegsteek nie.
Lees meer oor wat hy te sê het, deur hier te klik.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
