CrimeNews

NASIONALE NUUS: Seun wat in swembad geval het, sterf

Aiden Roberts, die 18-maande oue seuntjie wat in sy grootouers se swembad geval het, is Donderdag oorlede.

Die 18-maande oue seuntjie wat sowat twee weke gelede in sy grootouers se swembad geval het op Kanonkop, is gister oorlede.

Hy het volgens gerugte infeksie in sy longe opgedoen.

Om meer te lees oor die storie, klik gerus op ons suster publikasie, Middelburg Observer.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button