‘n Seun (wat daardie tyd ongeveer sewe jaar oud was) en sy ouer sussie (van twaalf) was in 2010 blootgestel aan verskeie seksuele misdrywe en verkragting deur hulle eie ma en dié se neef.
Albei word nou aangekla van talle klagtes onder die seksuele misdrywewet.
Die kinders se pa en stiefma het in die hof getuig dat daar onder andere verkragting en ‘demoniese manifestasies’ plaasgevind het.
Om meer te lees oor hierdie storie, klik gerus op ons suster publikasie, die Middelburg Observer.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
