EntertainmentLifestyleNews

Die nuutse vir Innibos

Lees meer hier om seker te maak jy mis nie die nuutse aktiwiteite en vertonings by Innibos nie.

Musiek is ‘n hartservaring wat die golwe van die siel kan laat skommel, maar ook ‘n vrede kan bring waarin jy jouself glashelder sien weerkaats. So ‘n onvergeetlike musiekervaring wag vir elkeen by Innibos vanjaar.

Om meer oor die opwindende geleenthede te lees, klik gerus op die volgende:

https://innibos.co.za/nuus/duo-se-musikale-golwe-gaan-die-hartsnare-roer/

https://innibos.co.za/nuus/maak-gereed-vir-die-beste-plaaslike-rock-by-innibos/

https://innibos.co.za/nuus/kry-vanjaar-waarde-vir-elke-elke-sent-by-innibos/

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button