Hoërskool Akasia se O/14 netbalspan het hierdie jaar skoonskip gamaak en as ligawenners uit die styd getree. Daarna het hulle ook die D15 kampioenskappe gewen.
Op 25 Julie het hulle aan die Winter Games deelgeneem, waar hulle teen ander distrikswenners meegeding het, en toe tweede in hul poel geëindig het.
Die netbalspan bestaan uit Rhiandré Visser, Eleanor Lerato, Tumisang Agboola, Ziéle Smit, Takalani Makhuba, Boitomelo Limbane en Lethabo Leballo.
Het jy dalk nuus oor jou skool? Stuur gerus vir ons ‘n epos na schoolnews@rekord.co.za of skakel ons by 012 842 0300.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
