Local newsNewsSchoolsSport
Akasia atlete presteer
Hoërskool Akasie se atlete het onlangs by die Gauteng Noord Landloopkampioenskappe stof in die oë van die ander gehardloop.

Die van Hoërskool Akasie se atlete het onlangs by die Gauteng Noord Landloopkampioenskappe stof in die oë van die ander gehardloop. Mashudu Netshipale, Gomolemo Kgoadi en Onalenna Maponyane het Gauteng Noord by die SA Landloopkampioenskappe op Middelburg verteenwoordig.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
