EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Moot Matrieks sit beste voetjie voor
Die Moot se matrieks het vanjaar op hul beste gelyk by matriekafskeid-funksies.
Glans en styl het matriekafskeid-funksies in die Moot vanjaar gekenmerk.
Die matrieks van 2015 het elegant en gesofistikeerd gelyk in pragtige rokke en formele aanddrag.
Ons het matrieks in die Moot gevra om foto’s aan ons te stuur om ons lesers ook ’n kykie te gee.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
