CrimeNews

NASIONALE NUUS: Paartjie met panga aangeval

'n Paartjie is vroeg vanmiddag in Wilderness deur 'n paar mans met pangas aangeval.

‘n Paartjie wat vir ‘n uitstappie op die ou treinspoor tussen Lientjiesklip en Victoriabaai in Wilderness gegaan het vroeër vandag, is volgens gerugte deur mans met ‘n panga aangeval.

Die paartjie het geringe beserings opgedoen, en die saak word verder ondersoek.

Om meer te lees oor hierdie storie, kliek gerus op George Herald.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button