CrimeNews

Mafikengkampus gesluit tot verdere kennis

Die Mafikengkampus is Woensdag gesluit na talle gevalle van vandalisme.

Die NWU-Mafikeng kampus is onverwags Woensdag gesluit nadat talle geboue aan die brand gesteek is.

Studente is aangeraai om huistoe te gaan omdat dit ’n geruime tyd sal neem voor bedrywighede hervat sal word. Daar sal minstens ’n maand voor die tyd kennis gegee word  wanneer die kampus heropen sal word.

Om meer te lees,  kliek gerus op ons susterpublikasie Potchefstroom Herald.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button