‘n 24-jarige vrou is Maandagoggend in ‘n padwoede-voorval deur ‘n ander vrou in die gesig geklap met ‘n motorsleutel.
Caroline Smith se oog is met die aanval baie sleg beseer, en dit terwyl sy ‘n familielid se 11-jarige kind saam met haar in die voertuig gehad het.
Om meer te lees oor hierdie voorval, kliek gerus op ons susterpublikasie se webwerf, Brakpan Herald.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ nabreakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
