Henning Joubert (53) en sy vrou het vir ‘n rukkie verlede week by sy skoonouers op hul plaas naby Rooikraaldam gekuier. Joubert is Vrydagaand deur ‘n groepie rowers oorval wat hom met ‘n mes doodgesteek het.
Die aanvallers het hom ingewag en was blykbaar van plan om sy skoonouers aan te val, wat klaarblyklik nog nie by die huis arriveer het nie.
Om meer te lees oor hierdie storie, besoek gerus ons susterpublikasie Middelburg Observer.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n e-pos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
