Na ‘n stewige soektog deur haar familie, is Rita Vickery (67) se liggaam vroeg Donderdag 7 April deur twee sekuriteitswagte langs die ou Pretoria begraafplaas gekry.
Omdat sy geen dokumente aan haar gehad het nie, kon niemand haar familie laat weet nie.
Om meer te lees oor hierdie storie, kliek gerus op ons susterpublikasie Witbank Nuus.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n e-pos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
