CrimeNews

NASIONALE NUUS: Mangel-dood saak teen dokter amper verby

Die saak teen die dokter wat verandwoordelik is vir die dood op 'n seuntjie, kan uiteindelik klaarmaak.

Na vier jaar, lyk dit of die saak teen Dr. Deon Kotze, narkotiseur van Vereeniging, einde se kant toe staan in die streekshof in Vereeniging.

Dr. Kotze was verandwoordelik vir die dood van tweejarige Jaundré Bennett op 4 Mei 2012, toe hy ‘n mangelopersie ondergaan het.

Om meer te lees oor hierdie storie, kliek gerus op ons susterpublikasie, Vaalweekblad.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083-625-4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n e-pos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button