
‘n Leerling van Vaal High School is vanoggend dood toe hy en twee van sy mede-leerlinge in ‘n parkie in Davenportstraat, CW1 deur drie rowers oorval is, rappoteer Vaalweekblad.
Volgens ‘n leerling van Vaal High, Ifram Safadi waarmee Vaalweekblad op die toneel gepraat het, was die drie van hulle op pad skool toe.
olgens Ifram, het die oorledene Kgotso Bapela (18), sy selfoon en oorfone in sy hand gehad toe drie mans omstreeks 07:40 van voor af gekom het, hulle omsingel het en begin het om hulle aan te val.
Kliek hier om die video te kyk: Vaalweeekblad.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
