‘n Groep mans was vroeg Saterdagaand op ‘n jagtog toe SJ Fourie perongeluk vir Mossie Mostert met ‘n .308 jaggeweer in sy agterkop skiet.
Hy het na bewering vir ‘n bosvark gemik toe die skoot afgaan.
Om meer te lees oor hierdie storie, kliek gerus op ons suster publikasie Letaba Herald.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
- Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
