Aflos is vir die eerste keer in die Gauteng-Noord Cluster vir laerskole aangebied en die Witties-atlete het omtrent stof in die oë van hul opponente geskop. Van die vyf spanne wat deur Laerskool Witpoort ingeskryf is, dring vier na die distrikbyeenkoms deur. Die seuns en meisies o.11, seuns o.12 en seuns o.13 het die wenplek behaal terwyl die meisies o.12 ’n tweede plek behaal het.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
