Laerskool Wonderboom is baie trots op hul o.9-rugbyspan wat onlangs die Rooihuiskraal prestige o.9 rugbytoernooi gewen het.
Dié seuns het puik rugby gespeel en van die top rugbyskole van die noordelike bonde gewen.
Hulle het die volgende skole gewen: Cornwall Hill college: 20-0, Kenmare Laerskool: 32-0, Laerskool Mooirivier: 5-0 , Laerskool Vastrap: 22-12.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
