Kaalvoet Kleuters, die kleuterskool van Laerskool Witpoort, het ’n nuwe peuter juffrou.
Natasha Pretorius het haar BEd Grondslagfase graad in 2016 voltooi by Aros in Waverley, Pretoria en op 6 Februarie by die peuters van Kaalvoet Kleuters ingestap.
Pretorius is getroud met drie peuters van haar eie en was self ook in Witpoort.
Sy het gekies om by Witpoort skool te hou omdat die personeel vir haar soos familie voel.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
