Vier atlete van Laerskool Stephanus Roos het onlangs Gautengklere ontvang vir hul onderskeie items en sal binnekort aan die SA’s deelneem.
Die atlete is: Chinique Jenkins (verspring o.12), Tiaan Stevens (gewigstoot o.11), Vihan Kemp (75m hekkies o.12) en Nelize Barnard (200m o.13).
Dit kom na Laerskool Stephanus Roos eerste geëindig het by die cluster byeenkoms en 36 atlete deurgedring het na die distriksbyeenkoms.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
