NewsSchools

Hoërskool Oos-Moot presteer met paalspring

Paalspring staan uit by Oos-Moot.

Hoërskool Oos-Moot se atlete het onlangs baie goed gevaar by die Gauteng-kampioenskappe.

Michael Ferreira is deur na die Suid-Afrikaanse skole kampioenskappe met paalspring.

Danae Jansen van Vuuren het die dogters o.17 spiesgooi gewen met ’n nuwe rekord van 46,29m.

Sy het ook die gewigstoot vir dogters o.17 gewen terwyl sy nog o.16 is.

Chané van Zyl het ook die spiesgooi gewen met ’n afstand van 42,14m.

Jana Kok, o.19, het die spiesgooi gewen met ’n afstand van 40,49m.

Ruzel Geldenhuys was in derde plek met die spiesgooi vir dogters o.15 terwyl sy nog o.14 is.

Boudine Delgi-Umberti het die hammergooi-item gewen.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button