NewsSchool sportSchoolsSport

Nuwe rekord vir Laerskool Queenswood leerder

Liam Pavier van Laerskool Queenswood het ’n nuwe rekord gegooi van 16.95m vir o.12 seuns en kry goud by die Sasa Nasionale Kompetisie wat in Potchefstroom gehou is. Hy kry ook silwer vir Diskus seuns o.12 met ’n afstand van 42.62m. Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos …

Liam Pavier van Laerskool Queenswood het ’n nuwe rekord gegooi van 16.95m vir o.12 seuns en kry goud by die Sasa Nasionale Kompetisie wat in Potchefstroom gehou is.

Hy kry ook silwer vir Diskus seuns o.12 met ’n afstand van 42.62m.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button