School sport
-
Hoërskool Eldoraigne stel nuwe rugbydirekteur aan
Local sportDie bestuur van Hoërskool Eldoraigne glo die aanstelling van hul nuwe Direkteur van Rugby, wat ’n bewese rekord het in…
-
Nuwe tradisie in weste van Pretoria geskep met Tuine-skole se ‘Old Boys’ derby
Local sport’n Nuwe rugby-tradisie word op 12 September in die weste van Pretoria geskep wanneer die eerste “Old Boys Classic Clash”…
-
Hoërskool Pretoria-Noord maak rugbygeskiedenis in Noordvaal Cup toernooi
Local sportHoërskool Pretoria-Noord se eerste rugbyspan het Saterdag geskiedenis gemaak toe hulle die eerste senior span in die skool se 83-jarige…
-
Zwartkop smaak soete sukses in Plaatliga van Noordvaal Cup toernooi
Local sportHoërskool Zwartkop is die onbetwiste kampioen van die Noordvaal Cup skolerugby toernooi se Plaat-afdeling, nadat hulle hul sterkste teenstander in…
-
Hoërskool Centurion wen Noordvaal se Bowl-afdeling titel na skitter seisoen
Local sportHoërskool Centurion se eerste rugbyspan het die afgelope naweek hul droomseisoen onoorwonne afgelsuit en is as kampioen in die Noordvaal…
-
Klofies skok Garsies om na eindstryd van Noordvaal Cup se Beker-afdeling deur te dring
Local sportWaterkloof se eerste rugbyspan speel eerskomende Saterdag in Krugersdorp teen Monument in die 2026 eindstryd van die Beker-afdeling in die…
-
Zwartkop kry weer ’n kans om Noordvaal Cup se Plaat-trofee te verower
Local sportHoërskool Zwartkop se teleurstelling van die 2025 rugbyseisoen, toe hulle teen alle verwagting in die halfeindstryd van die Noordvaal Cup…
-
Local school crowned Botho champions at Kay Motsepe netball finals
Local sportAfrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria emerged victorious in the Botho section of the Kay Motsepe Schools Championship netball finals, while schools…
-
Pretoria’s star athletes win half of SA’s 8 medals at 2026 World Athletics U20 Championships
Local sportThe 2026 World Athletics U20 Championships in America reaffirmed that Pretoria is the centre of South Africa's enormous potential in…
-
Skoolseun van Pretoria wen Suid-Afrika se eerste medalje by Wêreldatletiek se o.20 kampioenskap in Amerika
Local sportSuid-Afrika se jongse manlike spanlid by 2026 Wêreldatletiek se o.20 kampioenskap, die 16-jarige Jaco van Dyk van Pretoria, het die…
-
Garsies verseker tuis halfeindstryd in Noordvaal toernooi, Parkies kan nog halfeindstryd haal
Local sportNa ’n naweek van drama in die Beker-afdeling van die Noordvaal Cup skolerugby kompetisie kan al drie die deelnemende skole…
-
Drie Menlopark atlete gereed om op internasionale vlak deur te breek
Local sportDrie atlete van Die Hoërskool Menlopark sal hierdie week in Amerika die grootste uitdaging van hul onderskeie atletiekloopbane tot dusver…











