Vir die tweede agtereenvolgende jaar is Albert Esterhuysen die o.11-verspringkampioen in die SA atletiekkampioenskap.
Hy het die afgelope naweek in Potchefstroom deelgeneem en gewen met ’n sprong van 5,01m.
Curro Hazeldean Laerskool is baie trots op Albert se prestasie asook die harde werk van sy afrigters mnr. Thys Smith en me. Trudie Davies.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
