Hoërskool Uitsig se jaarlikse Mnr & Mej Uitsig-kompetisie het op Donderdag 26 April plaasgevind.
Die tema hierdie jaar was “Prison” onder leiding van Me. Jorina Grobler (organiseerder) en Me. Anina Pieterse (choreograaf).
Deelnemers het die eerste helfde van die aand uitstekende opvoerings aangebied in hulle tronkgewaad en hulle danstalente aan die gaste vertoon.
Na pouse, het die deelnemers in aanddrag op die loopplank geloop en vrae beantwoord wat deur die MC’s gevra is.
Die wenners is as volg:
Mnr Persoonlikheid: Nissi Ngandu
Mej Persoonlikheid: Zoë Rankweteke
Mnr Fotogenies: Azola Mafunda
Mej Fotogenies: Chanel Raman
2de Prins: Shacquil Bennet
2de Prinses: Mbali Lusenga
1ste Prins: Neo Koopedi
1ste Prinses: Leandri Roesch
Mnr Uitsig: Azola Mafunda
Mej Uitsig: Lungelo Mngxekeza
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
