NewsSchools

Afrika Judo-kampioenskap

Suid-Afrika het in 2013 laas ’n goue medalje verower.

Marli Meiring het onlangs in Kaïro, Egipte aan die Afrika Judo-kampioenskappe deelgeneem, waar sy die eerste goue medalje in die o.18-groep verower het.

Suid-Afrika het in 2013 laas ’n goue medalje verower.

Meiring het die finale ronde van die 57kg-kategorie teen Algerië gewen.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button