“Ek is omgedraai….Jesus het my omgedraai!”
Dit is hoe die stemme van Laerskool Tygerpoort weerklink het toe Eric Posthumus en gesin onlangs ons skool kom besoek het.
Tygies het behoorlik gesing en dans en die opvoering van die Anti-Boelie veldtog baie geniet.
Om ons skool Boelie-vry te maak is vir ons ’n sterk fokuspunt by Laerskool Tygerpoort.
Daarom kry ons gereeld kunstenaars van buite om hierdie boodskap weer by elke Tygie tuis te bring.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
