NewsSchools

Ls Wierdapark se 0.13-netbalspan is voorwaar uitblinkers!

Laerskool Wierdapark se afrigters is voorwaar trots op elke span. Harde werk word altyd beloon.

Laerskool Wierdapark wen die algehele netbaltrofee in die Super 12-kompetisie vir 11 jaar agtereenvolgens.

Die spanne presteer as volg:

0.10A – 2e plek – silwer medalje

0.11A – 1ste plek – goue medalje

0.12A – 3e plek – brons medalje

0.13A – 1ste plek – goue medalje

Die 0.13A-span behaal eerste plek vir die vyfde agtereenvolgende jaar.

Laerskool Wierdapark se afrigters is voorwaar trots op elke span. Harde werk word altyd beloon.

0.13 Wildeklawer Wenners

Die 0.13A-netbalspan word as kampioene gekroon.

Veertien skole oor die hele land het aan die Wildeklawer toernooi deelgeneem.

Die kompetisie vind jaarliks plaas van 27-30 April te Kimberley.

Agter vlnr: Kristie van der Walt, Joné Wildenboer, Christa Kruger (afrigter), Elnette van den Berg, Rochelle Maree, Erika Reyneke (Spanbestuurder), Suné Muller en Imogene de’Ath;
Voor vlnr: Amoné Venter, Simoné Heymans (Kaptein) en Marli Harmse

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button