NewsSchools
Rhootz revue
Hoërskool Centurion se revue “Rhootz” was weereens ’n hoogtepunt op die skool se kalender. Daar word geen oudisies gehou nie en meer as 340 leerders het die jaar aan hierdie puik produksie deelgeneem. Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114. Vir …

Hoërskool Centurion se revue “Rhootz” was weereens ’n hoogtepunt op die skool se kalender.
Daar word geen oudisies gehou nie en meer as 340 leerders het die jaar aan hierdie puik produksie deelgeneem.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
