NewsSchools

Witties Akrobate

'n Groep leerders aan Laerskool Witpoort wat aan akrobaat deelneem by ChaNic School of Dance.

‘n Groep leerders aan Laerskool Witpoort wat aan akrobaat deelneem by ChaNic School of Dance, het uitstekend presteer by die Gauteng-Noord-kampioenskap. Al die akrobate in die onderstaande foto het hul Gauteng-Noord-kleure verwerf.

Die volgende leerders het na die Interprovinsiale kampioenskap wat in Junie plaasvind deurgedring. Vlak 6: Sophia-Marie Botha, vlak 3: Yohke van Niekerk, Anri van der Vyver en Chanel van Heyningen, vlak 2: Shenika Hoffman, Zanica Grobler en Marlien Prinsloo. Gauteng-Noord-kleure: Voor van links is Zanica Grobler, Michelle van den Heever, Shenike Hoffman en Zane Engelbrecht.

Middel Marlien Prinsloo, Anri van der Vyver, Nikki Prinsloo, Yohke van Niekerk en Livia Vermeulen. Agter Sophia-Marie Botha, Chanel Hoolsema (afrigter) en Chanel van Heyningen.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button