NewsSchools

14A-rugbyspan speel in finaal van VirSeker Beker

Hulle slaag daarin om in die kwartfinaal van die VirSeker Beker Noordvaal kompetisie teen Hoërskool Rustenburg af te reken met ’n telling van 12-10.

Die o.14A-rugbyspan van Hoërskool Zwartkop het vanjaar skitterende rugby gespeel.

Hulle slaag daarin om in die kwartfinaal van die VirSeker Beker Noordvaal kompetisie teen Hoërskool Rustenburg af te reken met ’n telling van 12-10.

Daarna speel hulle in die semifinaal teen Hoërskool Nelspruit en wen met ’n teling van 24-3.

Hulle speel te Nelspruit teen Hoërskool Menlopark in die VirSeker Beker Noordvaal eindstryd en kon ongelukkig nie die knoop deurhaak nie.

Die afrigters is mnre. Douw Pretorius en Jacques Horne en mnr. Werner Jordaan wat as kondisioneringsafrigter hul bygestaan het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button