
Hoërskool Zwartkop is bevoorreg om ’n revue te kon aanbied wat deur die Zwarrie Ensemble, onder leiding van mev. Gentille Collyer, begelei is.
Hierdie talentvolle musikante het met elke vertoning die gehoor verras met hulle skitterende talent in die begeleiding van die soliste sowel as die groepitems.
Hoërskool Zwartkop is voorwaar baie trots op hierdie musikante.
Name vir foto uitleg: Kobus Vorster (Kitaar), Shané Bobbert (Kitaar), Elianna de Clercq (Viool), Me. Gentille Collyer (Afrigter en begeleier op Klavier), Alienke Boot (Dwarsfluit), Hanro Venter (Trom) en Eric de Klerk (Baskitaar).
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
