NewsSchools

Laerskool Tygerpoort het met ’n paar groot bekers weggallop.

Baie geluk aan al hierdie ruiters. Julle maak ons voorwaar TROTS!

Laerskool Tygerpoort se Perdryspan het hierdie jaar met ’n paar groot bekers weggallop.

Hulle is aangewys as die SANESA Tshwane-Noord distrikswenners, en is algeheel tweede in Gauteng en in Suid-Afrika.

Baie geluk aan al hierdie ruiters. Julle maak ons voorwaar TROTS!

Janike Joubert is gekies vir die SA Endurance SAEF en SANESA span wat in 2018 in Namibië gaan deelneem. Sy ontvang ook ’n spesiale toekenning saam met haar perd Nugad Shaban vir die perd wat die beste presteer het.

Maia Nel is gekies as SANESA Tshwane-Noord en Gauteng Victrix Ludorum en is derde in die SA Top 10.

Lara Holloway is gekies vir die Gauteng span met Mounted Archery en Stadium Eventing, en het uitstekend presteer by die Nasionale Kampioenskappe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button