Ons is baie trots op al ons leerders wat aan aan die Radikale Redenaars Nasionale Eindronde en die Oppie Tong Af Nasionale Eindronde deelgeneem het, die tonge het behoorlik gerol. Die leerders het ‘n fenominale prestasie behaal. Laerskool Anton van Wouw het die volgende plekke gehaal: Radikale Redenaars Nasionale Finaal: Agt eerste plekke, agt tweede plekke, een derde plek en een vierde plek.
1ste plekke
Voor: Adriaan Venter (graad 6-span), Nicus van Heerden (graad 7-span en Afrikaans Moedertaal), Aliz de Bruin(Poetry)
2de ry: Dinah Motileni (Afrikaans Addisionele taal), Taryn van den Berg (Eksprimenteel Individueel en graad 6-span), Damian McDonald (graad 6-span), Anderson White (graad 6-span),
Agter: Milandri Schutte (Poësie en Poetry), Izé Nel (graad 7-span), Mila de Flamingh (graad 7-span), Lily Louw (graad 7-span), Robynne Ferreira (graad 7-span)
2de plekke
Voor: Bernard van Nieuwenhuizen (Prosa), Ruhan Friedrich(Eksperimenteel Individueel), Rikus Pretorius (Tweetalig)
Agter: Leandry Smith (Afrikaans Moedertaal), Milandri Schutte (Eksprimenteel Individueel ), Datis du Preez (English Additionall Language en Tweetalig) en Nicolas du Plooy (Eksprimenteel Individueel)
3de plek
Gr.5-span (Eksperimenteel) Voor: Mia Pronk, Leandry Smith Agter: Ruan Vorster, Nathan Sanders.
Middel agter Milandri Schutte (Tweetalig)
Oppie tong af Nasionale finaal
Ses 1ste plekke
Drie 2de plekke
1ste plekke:
Voor: Nicolas du Plooy (Afrikaans Motiveringstoespraak), Katia Botha(Afrikaans Motiveringstoespraak), Ruhan Friedrich (Afrikaanse Vermaaklikheidstoespraak).
Agter: Ruan Vorster (Afrikaanse Vermaaklikheidstoespraak), Milandri Schutte (Afrikaans Motiveringstoespraak) en Datis du Preez (Afrikaans Individueel Onvoorbereid)
2de plekke:
Voor: Bernard van Nieuwenhuizen (Afrikaans Individueel Voorbereid).
Agter: Datis du Preez (English Individual prepared) en Michon du Preez (English Individual prepared).




