NewsSchools

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria spog in 2017 met briljante uitslae

Knap gedaan!

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria spog in 2017 met briljante uitslae. Ariana Eybers (graad 9) is as die junior nasionale wenner en sy is ook die Gauteng-wenner vir huistaal aangewys. ATKV-Olimpiade (juniors) Kara le Roux (graad 9) en Aimee Vanwolleghem (graad 9) het die sesde posisie onder die Top 20-presteerders in Gauteng beklee. Die volgende leerders is onder die Top 100 nasionale presteerders: Mia Peenze (graad 8), Nicole Sutton (graad 8), Annemie du Plooy (graad 9), Lindy Grobbelaar (graad 8), Karla Burger (graad 9), Moné du Plessis (graad 9), Lumé de Beer (graad 8), Anja van Eetveldt (graad 8) en Danielle Viljoen (graad 8).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button