NewsSchools

GALLERY: Moot matrieks presteer

“Ek is só verlig alles is verby.”

Angstig, maar ook opgewonde, het matrieks van regoor die land hul matriekuitslae gaan afhaal.

In die Moot het matrieks, met hul uitslae in die hand, gelukkig by die skole uitgestap.

Rekord het twee skole in die Moot tydens die vrystelling van die matrieksertifikate gaan besoek.

LEES OOK: Police: Be safe Pretoria matrics

Denise Bester van Hoërskool Oos-Moot sê sy is baie bly oor haar uitslae. “Ek is só verlig alles is verby,” vertel sy.

Trotse ma, Suzette Henrico sê sy is baie ingenome met haar dogter, Izette, se prestasies.

By Clapham High School was leerders net so opgewonde.

“Ek is vreeslik bly die stres is verby en ek het matriek geslaag,” sê Thato Ramaroka opgewonde.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button