NewsSchools

Laerskool Tygerpoort hou Interhuis

Hou vir Tygies fyn dop op die atletiekbaan hierdie seisoen.

Daar was Baywatch, Matrose en Emojies. Die paviljoene het gekreun soos elke span sy atlete op die veld aanmoedig. Ons het hope nuwe talent ontdek. Hou vir Tygies fyn dop op die atletiekbaan hierdie seisoen.

Foto 1: Die Luiperds het Matrose voorgestel en ook die geesbeker gewen.

Foto 2: Van links na regs: senior victor ludorum Eduan Malan, senior victrix ludorum Elri Harmse, junior victrix ludorum Talia Jonker, junior victor ludorum Bjorn Morkel.

Foto 3: Die Tiere was Emojies en het met die puntebeker weggestap.

Foto 4: Die Rooikatte het die strand Pretoria toe gebring met Baywatch.

Foto 5: Rihanto Liebenberg seil oor die hekkies.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button