NewsSchools

Parkieland Kleuterskool tweelinge

Parkieland spog met ses oulike tweelinge, asook ’n pragtige drieling!

Parkieland Kleuterskool sien DUBBEL!

Parkieland Kleuterskool het al dikwels in die verlede ’n hele klomp tweelinge in die skool gehuisves, maar hierdie jaar is ’n rekord. Parkieland spog met ses oulike tweelinge, asook ’n pragtige drieling! Een van die tweelinge is boonop ’n identiese tweeling! Dit was omtrent ’n groot taak om hulle almal vir ’n foto stil te laat staan. Die jongste tweeling is maar twee jaar oud en die ander se ouderdomme wissel tussen drie en vyf. Ons voorsien ’n jaar vol dubbele pret en trippelplesier hier by Parkieland!

Hier is die vrolike klompie op die speelterrein van die skool.

 

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button