NewsSchools

Helené verbeter 2 rekords

Die nuwe rekords is soos volg.

Helené Minnaar (graad 5) het alreeds die 2018-Atletiekseisoen afgeskop met ’n besondere prestasie deur ’n rekord te breek tydens die vorige atletiekbyeenkoms by Laerskool Tuine.

Op 30 Januarie 2018 verbeter sy net nie net een nie, maar twee rekords tydens die atletiekbyeenkoms by Laerskool Queenswood.

LEES OOK: Laerskool Tuine KFC mini-krieket byeenkoms groot sukses

Die nuwe rekords is soos volg: vir dogters (o/11) in 80m is 11,97 sekondes en 100m is 14,94 sekondes.

 

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie.

 

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Rekord in Google News and Top Stories.

Back to top button