GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SCHOOL: Wilgers leerling behaal finaal by SA atletiek
Wilgers leerling behaal finaal by SA atletiek
Baie geluk aan Josua Gouws van Hoërskool Die Wilgers. Hy het vierde plek behaal in die finaal van die SA’s 400m vir mans o.18 met ’n tyd van 47,89s.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
