GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
SKOOL: Junior skaak deelname
Sy is nou die derde beste 0.8-meisiespeler in die land.
Die afgelope vakansie het Helen Rautenbach van Laerskool Wierdapark presteer by die SA Junior Skaak Geslote. Sy was derde tussen die 0.8-meisies, wat beteken sy is die derde beste 0.8-meisiespeler in die land.
Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 083 625 4114.
Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:
Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
